Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beterweter
- beterweter [boodskap #147508] Sa., 08 Februarie 2025 07:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21456
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beterweter
Afbreking: be•ter•we•ter
Samestelling: beter + weet + -er


Selfstandige naamwoord: beterweter
Meervoud: beterweters
Verkleinwoord: beterwetertjie
Meervoud van verkleining: beterwetertjies

Betekenis:
• Iemand wat meer van alles weet as al die ander mense.

Gebruik:
• Niemand hou van 'n beterweter nie.

Wisselvorm:
• betweter (minder algemeen)

Sinoniem:
• grootprater
• pedant
• slimjan
• slimkoos
• weetal
• wysneus

Afgelei:
• beterweterig
• beterwetery

Vertaling:
Engels: wiseacre, pedant
Nederlands: beterweter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Kainsmerk
Volgende onderwerp: drietalig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Apr. 15 06:58:18 UTC 2025