| doodernstig [boodskap #147499] |
Vr., 07 Februarie 2025 15:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doodernstig
Afbreking: dood•ern•stig
Samestelling: dood + ernstig
Byvoeglike naamwoord: doodernstig
Attributief: doodernstige
Betekenis:
• Intensiewe vorm van ernstig: baie ernstig.
Gebruik:
• Ek het gedink hy maak 'n grap, maar hy was doodernstig.
Vertaling:
Engels: deadly serious
Nederlands: doodernstig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|