Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hiperkorrek
hiperkorrek [boodskap #147491] Wo., 05 Februarie 2025 18:16
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hiperkorrek
Afbreking: hi•per•kor•rek
Samestelling: hiper- + korrek


Byvoeglike naamwoord: hiperkorrek
Attributief: hiperkorrekte

Betekenis:
• Wat meer reg is as wat nodig is. Uitermatig of oordrewe korrek.
• (taalkunde) Foutief uit vrees vir onjuistheid.

Gebruik:
• Mense tree some hiperkorrek teenoor ander bevolkingsgroepe op om die stigma van rassisme te vermy.
• Ons moet waak teen die hiperkorrekte koppelteken in gevalle soos: stedelike- en dorpsgebiede (i.p.v. stedelike en dorpsgebiede).

Afgelei:
• hiperkorrektheid

Vertaling:
Engels: hypercorrect
Nederlands: hypercorrect

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hinderlik
Volgende onderwerp: hiper-
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 19 20:04:28 UTC 2025