Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » feitelik
- feitelik [boodskap #147469] Sun, 02 February 2025 11:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21350
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
feitelik
Afbreking: fei•te•lik
Samestelling: feite + -lik


Byvoeglike naamwoord: feitelik
Attributief: feitelike
Partitief: feiteliks

Betekenis:
• Wat uit waarhede (feite) bestaan.

Gebruik:
• Die verslag is feitelik korrek en tot die punt.

Sinoniem:
• akkuraat
• bewysbaar
• daadwerklik
• waarneembaar

Afgelei:
• feitelikheid

Vertaling:
Engels: actual, real
Nederlands: feitelijk

Nota:
• "FeitElik" is volgens feite, maar "feitlik" is soos in amper.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: asemloos
Volgende onderwerp: windskeef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Mar 11 00:28:58 UTC 2025