| beangs [boodskap #147459] |
So., 02 Februarie 2025 08:19 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24156 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beangs
Afbreking: be•angs
Samestelling: be- + angs
Byvoeglike naamwoord: beangs
Attributief: beangste
Betekenis:
• Wat bang, benoud en vol angs is.
Gebruik:
• Die kind is deur 'n reddingshelikopter opgepik en met sy beangste ouers herenig.
Sinoniem:
• angstig
• bang
• bekommerd
• benoud
• bevrees
• vreesagtig
• vreesbevange
Afgelei:
• beangstheid
• beangstig
Vertaling:
Engels: anxious, fearful, afraid
Nederlands: beangst
Werkwoord: beangs
Verlede tyd: het beangs
Betekenis:
• (ongewoon) Om bang en benoud te maak.
Gebruik:
• Die toekoms beangs my.
Vertaling:
Engels: to make anxious
Nederlands: beangsten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|