Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agterlik
- agterlik [boodskap #147452] Sat, 01 February 2025 10:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21324
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
agterlik
Afbreking: ag•ter•lik
Samestelling: agter + -lik


Byvoeglike naamwoord: agterlik
Vergrotende trap: agterliker
Oortreffende trap: agterlikste
Attributief: agterlike

Betekenis:
• Wat agterstand toon; agter is in ontwikkeling.
• Wat laakbaar en afkeuringswaardig is.

Gebruik:
• Die plek is glad nie meer so agterlik as wat mense dink nie.
• Hy het sy kollega op 'n smerige en agterlike wyse beswadder.

Sinoniem:
• bekrompe
• kleinsteeds
• onderontwikkel
• onontwikkeld
• swaksinnig
• veragterd
• vervalle

Afgelei:
• agterlikheid

Vertaling:
Engels: backward, retarded, behind the times
Nederlands: achterlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanvallig
Volgende onderwerp: agterstevoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Mar 06 04:53:30 UTC 2025