Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanstellerig
- aanstellerig [boodskap #147450] Sat, 01 February 2025 08:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21324
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanstellerig
Afbreking: aan•stel•le•rig
Samestelling: aanstel + -erig


Byvoeglike naamwoord: aanstellerig
Vergrotende trap: aanstelleriger
Oortreffende trap: aanstellerigste
Attributief: aanstellerige
Partitief: aanstellerigs

Betekenis:
• Geneig om oordrewe op te tree en jou dinge te verbeel wat nie waar is nie.

Gebruik:
• Kom terug aarde toe, niemand hou van 'n aanstellerige persoon nie.

Sinoniem:
• aansitterig
• geaffekteer
• geveins
• gekunsteld
• neusoptrekkerig
• onnatuurlik
• pretensieus
• snobisties
• teatraal
• verwaand
• voorgewend

Afgelei:
• aanstellerigheid

Vertaling:
Engels: affected, full of airs, bumptious
Nederlands: aanstellerig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vakliteratuur
Volgende onderwerp: aanvallig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Mar 06 05:06:34 UTC 2025