Tuis » Taal » Woordeboek » bruikbaarheid
bruikbaarheid [boodskap #147446] |
Sat, 01 February 2025 07:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21324 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bruikbaarheid
Afbreking: bruik•baar•heid
Samestelling: bruikbaar + -heid
Selfstandige naamwoord: bruikbaarheid
Meervoud: bruikbaarhede
Betekenis:
• Die toestand of mate van bruikbaar (geskik vir gebruik) wees.
Gebruik:
• 'n Programmeerder is aangestel om die bruikbaarheid van die webblad te verbeter.
Sinoniem:
• diensbaarheid
• dienstigheid
• gebruikersvriendelikheid
• geskiktheid
• inpasbaarheid
• nuttigheid
• toepaslikheid
• utiliteit
• uitvoerbaarheid
• wenslikheid
Antoniem:
• onbruikbaarheid
Vertaling:
Engels: usefulness
Nederlands: bruikbaarheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 05:06:34 UTC 2025
|