Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pragmaties
- pragmaties [boodskap #147445] Sat, 01 February 2025 07:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21324
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pragmaties
Afbreking: prag•ma•ties


Byvoeglike naamwoord: pragmaties
Vergrotende trap: pragmatieser
Oortreffende trap: pragmatiesste
Attributief: pragmatiese

Betekenis:
• Wat op die praktiese werklikheid berus. Gerig op nut en bruikbaarheid.

Gebruik:
• 'n Persoon wat pragmaties is baseer sy besluite op die werklikheid, op dit wat in die praktyk gebeur, en op dit wat prakties uitvoerbaar is.

Sinoniem:
• doeltreffend
• nugter
• nuttig
• prakties
• praktykgerig
• realisties
• saaklik
• verstandig

Antoniem:
• dogmaties
• teoreties

Afgelei:
• pragmatiek
• pragmatis
• pragmatisme

Vertaling:
Engels: pragmatic
Nederlands: pragmatisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maateenheid
Volgende onderwerp: bruikbaarheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Mar 06 05:06:33 UTC 2025