| maateenheid [boodskap #147444] |
Vr., 31 Januarie 2025 19:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
maateenheid
Afbreking: maat•een•heid
Samestelling: maat + eenheid
Selfstandige naamwoord: maateenheid
Meervoud: maateenhede
Betekenis:
• 'n Eenheid waarin die hoeveelheid van iets uitgedruk word.
Gebruik:
• Voorbeelde van maateenhede sluit in die kilo, liter, gelling, ons, teelepel, koppie, ens.
Vertaling:
Engels: unit of measure
Nederlands: maateenheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|