Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bibliomaan
- bibliomaan [boodskap #147441] Fri, 31 January 2025 16:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21321
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bibliomaan
Afbreking: bib•li•o•maan


Selfstandige naamwoord: bibliomaan
Meervoud: bibliomane

Betekenis:
• Iemand wat aan bibliomanie ly.

Gebruik:
• Die grootste verskil tussen 'n bibliomaan en 'n bibliofiel is dat die bibliomaan boeke koop sonder enige plan om dit ooit te lees.

Sinoniem:
• boekegek
• boekmalle

Vertaling:
Engels: bibliomaniac
Nederlands: bibliomaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trekdier
Volgende onderwerp: uitlei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Mar 03 03:12:02 UTC 2025