Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halfjaarliks
- halfjaarliks [boodskap #147435] Thu, 30 January 2025 14:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21290
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
halfjaarliks
Afbreking: half•jaar•liks
Samestelling: half + jaarliks, halfjaar + -liks


Byvoeglike naamwoord: halfjaarliks
Attributief: halfjaarlikse

Betekenis:
• Wat twee keer per jaar, of elke 6 maande gebeur.

Gebruik:
• Die tydskrif word halfjaarliks gepubliseer.

Sinoniem:
• sesmaandeliks

Vertaling:
Engels: half-yearly
Nederlands: halfjaarlijks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goedgelowig
Volgende onderwerp: helderrooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Feb 25 11:55:16 UTC 2025