Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » florerend
- florerend [boodskap #147433] Thu, 30 January 2025 13:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21290
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
florerend
Afbreking: flo•re•rend
Samestelling: floreer + -end


Byvoeglike naamwoord: florerend
Attributief: florerende

Betekenis:
• Wat floreer (voorspoedig is; gedy).

Gebruik:
• Die stad het 'n florerende naglewe met talle kafees, kroeë en klubs.

Sinoniem:
• bloeiend
• gegoed
• suksesvol
• voorspoedig
• welaf
• welgesteld
• welvarend

Antoniem:
• kreperend
• sukkelend

Vertaling:
Engels: flourishing, prosperous
Nederlands: florerend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van floreer.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arseer
Volgende onderwerp: goedgelowig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Feb 25 11:30:32 UTC 2025