Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » arseer
- arseer [boodskap #147432] Wed, 29 January 2025 15:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21256
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
arseer
Afbreking: ar•seer


Werkwoord: arseer
Verlede tyd: het gearseer

Betekenis:
• Om 'n tekening met ewewydige strepe (parallelle lyntjies) te skakeer.

Gebruik:
• Die prent is meesterlik gearseer om die indruk van lig en donker te skep.

Sinoniem:
• inskadu
• skakeer
• tint

Hiponiem:
• kruisarseer

Afgelei:
• arseerlyn
• arseerskets
• arsering

Vertaling:
Engels: to hatch, shade
Nederlands: arceren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: keihard
Volgende onderwerp: florerend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Feb 17 18:34:29 UTC 2025