Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koulik
- koulik [boodskap #147429] Wed, 29 January 2025 12:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21251
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
koulik
Afbreking: kou•lik
Samestelling: kou + -lik


Byvoeglike naamwoord: koulik
Vergrotende trap: kouliker
Oortreffende trap: koulikste
Attributief: koulike

Betekenis:
• Wat gevoelig is vir koue; gou koud kry.

Gebruik:
• Hy kry maklik warm, maar sy is koulik.

Sinoniem:
• verkluimerig

Vertaling:
Engels: sensitive to cold, chilly
Nederlands: kouwelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: p.j.
Volgende onderwerp: ysterhard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Feb 16 18:18:25 UTC 2025