Tuis » Taal » Woordeboek » vingerhappie
vingerhappie [boodskap #147427] |
Wed, 29 January 2025 12:15 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 21252 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vingerhappie
Afbreking: vin•ger•hap•pie
Samestelling: vinger + happie
Selfstandige naamwoord: vingerhappie
Meervoud: vingerhappies
Betekenis:
• 'n Klein porsie kos (een happie) wat met die vingers geëet word.
Gebruik:
• Die gasvrou bedien vingerhappies tussendeur.
Verwant:
• southappie
Vertaling:
Engels: finger snack, finger food
Nederlands: vingerhapje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Sun Feb 16 20:00:29 UTC 2025
|