terugstoot [boodskap #147408] |
Tue, 28 January 2025 10:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21187 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
terugstoot
Afbreking: terug•stoot
Samestelling: terug + stoot
Werkwoord: stoot terug, terugstoot
Verlede tyd: het teruggestoot
Betekenis:
• Om iets, deur daaraan te stoot, agtertoe te laat beweeg.
Gebruik:
• Sy stoot die kar terug in die parkeerarea in.
• Die weermag het die invallers terugstoot.
Sinoniem:
• terugdruk
• terugdryf
• terugtrek
Afgelei:
• terugstoottrekker
Vertaling:
Engels: to push back, repell
Nederlands: terugstoten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|