Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » proporsioneel
proporsioneel [boodskap #147406] Ma., 27 Januarie 2025 11:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
proporsioneel
Afbreking: pro•por•sio•neel
Samestelling: proporsie + -oneel


Byvoeglike naamwoord: proporsioneel
Attributief: proporsionele

Betekenis:
• Wat in proporsie (verhouding) met iets anders is.

Gebruik:
• Daar is proporsioneel meer mans as vroue in tronke.

Sinoniem:
• ewematig
• eweredig
• gelykmatig
• pro rata
• persentsgewys
• relatief
• simmetries
• verhoudingsgewys

Afgelei:
• proporsionaliteit

Vertaling:
Engels: proportionate, proportionately
Nederlands: proportioneel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: regverdigbaar
Volgende onderwerp: voorvereiste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 16:29:21 UTC 2025