| behoue [boodskap #147397] |
Ma., 27 Januarie 2025 08:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
behoue
Afbreking: be•hou•e
Samestelling: behou + -e
Byvoeglike naamwoord: behou
Attributief: behoue
Betekenis:
• Wat ongedeerd is en veilig gehou word.
Gebruik:
• Beskerm my, dan sal ek behoue bly en u voorskrifte gedurig voor oë hou. [Psalms 119:117]
Sinoniem:
• bewaar
• gered
• lewend
• onbeskadig
• ongedeerd
• ongeskonde
• veilig
Antoniem:
• onbehoue
Afgelei:
• behouer
Vertaling:
Engels: safe, unhurt
Nederlands: behoue
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|