| taalpolisie [boodskap #147395] |
So., 26 Januarie 2025 19:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
taalpolisie
Afbreking: taal•po•li•sie
Samestelling: taal + polisie
Selfstandige naamwoord: taalpolisie
Meervoud: –
Betekenis:
• Mense wat alewig ander se taalgebruik polisieër en regstel.
Gebruik:
• Ons almal ken iemand wat soos die taalpolisie optree en almal se taal korrigeer.
Sinoniem:
• taalvitter
Vertaling:
Engels: language police
Nederlands: taalpolitie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|