Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strateeg
strateeg [boodskap #147391] Fri, 24 January 2025 13:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21089
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
strateeg
Afbreking: stra•teeg


Selfstandige naamwoord: strateeg
Meervoud: strateë, stratege

Betekenis:
• 'n Persoon wat strategieë uitwerk.

Gebruik:
• 'n Suksesvolle strateeg maak planne om jou kanse op sukses te vergroot.

Sinoniem:
• beplanner
• planmaker
• taktikus
• krygskundige
• veldheer

Vertaling:
Engels: strategist
Nederlands: strateeg

Nota:
• Leenwoord van Latyn, in die betekenis van "veldheer".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sun, 26 January 2025 18:38]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: basketbal
Volgende onderwerp: spotrede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 26 23:07:16 UTC 2025