Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tafeltennis
tafeltennis [boodskap #147388] Wed, 22 January 2025 12:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21084
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ernstige tafeltennis word gespeel.
Ernstige tafeltennis word gespeel.
tafeltennis
Afbreking: ta•fel•ten•nis
Samestelling: tafel + tennis


Selfstandige naamwoord: tafeltennis
Meervoud:

Betekenis:
• Sport vir twee of vier spelers waar 'n balletjie heen en weer oor 'n net op 'n tafel geslaan word.

Gebruik:
• Kom ons speel 'n potjie tafeltennis.

Sinoniem:
• pingpong

Afgelei:
• tafeltennisbal

Vertaling:
Engels: table tennis, ping pong
Nederlands: tafeltennis, pingpong

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wed, 22 January 2025 12:37]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: balsport
Volgende onderwerp: vlugbal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 16:56:53 UTC 2025