padel [boodskap #147386] |
Wed, 22 January 2025 11:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21084 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
padel
Afbreking: pa•del
Selfstandige naamwoord: padel
Meervoud: –
Betekenis:
• Balsport op 'n kleiner baan as tennis, waar die bal oor 'n net geslaan word, maar ook van die wande af gespeel word.
Gebruik:
• Kom ons speel 'n potjie padel.
Afgelei:
• padelbaan
• padelklub
• padelraket
• padelspan
• padelspeler
• padeltoernooi
Vertaling:
Engels: padel
Nederlands: padel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Wed, 22 January 2025 12:32] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|