Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gemoeid
gemoeid [boodskap #147382] Tue, 21 January 2025 11:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gemoeid
Afbreking: ge•moeid
Samestelling: ge- + moei + -d


Byvoeglike naamwoord: gemoeid
Attributief: gemoeide

Betekenis:
• Wat by iets betrokke is.

Gebruik:
• Biologie is gemoeid met die eienskappe en gedrag van organismes.

Sinoniem:
• bemoeid
• betrokke

Antoniem:
• ongemoeid

Vertaling:
Engels: involved, concerned, at stake
Nederlands: gemoeid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Tue, 21 January 2025 11:26]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: besprekingspunt
Volgende onderwerp: geldigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 05:33:37 UTC 2025