Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besprekingspunt
besprekingspunt [boodskap #147381] Tue, 21 January 2025 11:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
besprekingspunt
Afbreking: be•spre•kings•punt
Samestelling: bespreking + -s- + punt


Selfstandige naamwoord: besprekingspunt
Meervoud: besprekingspunte
Verkleinwoord: besprekingspuntjie
Meervoud van verkleining: besprekingspuntjies

Betekenis:
• 'n Onderwerp waaroor gepraat word, of gepraat moet word.

Gebruik:
• Die land se internasionale beleid bly 'n omstrede besprekingspunt.

Sinoniem:
• gespreksonderwerp
• gesprekspunt
• onderwerp
• tema

Vertaling:
Engels: talking point
Nederlands: discussiepunt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gesprekspunt
Volgende onderwerp: gemoeid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 05:16:10 UTC 2025