Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » denksprong
denksprong [boodskap #147378] Mon, 20 January 2025 14:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21072
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
denksprong
Afbreking: denk•sprong
Samestelling: denk(dink) + sprong


Selfstandige naamwoord: denksprong
Meervoud: denkspronge

Betekenis:
• 'n Totaal ander manier van dink oor 'n saak.

Gebruik:
• 'n Denksprong is nodig om uit die groef uit te breek.

Sinoniem:
• kopskuif
• paradigmaskuif

Vertaling:
Engels: leap of thought, mental leap
Nederlands: denksprong, gedachtesprong

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goddelikheid
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 20 16:51:04 UTC 2025