Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » goddelikheid
goddelikheid [boodskap #147377] Ma., 20 Januarie 2025 13:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 23849
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
goddelikheid
Afbreking: god•de•lik•heid
Samestelling: goddelik + -heid


Selfstandige naamwoord: goddelikheid
Meervoud: goddelikhede

Betekenis:
• Die toestand om soos 'n god te wees.

Gebruik:
• Die ganse skepping getuig van hoe groot Sy almag en goddelikheid is.

Sinoniem:
• godheid

Antoniem:
• menslikheid

Vertaling:
Engels: divinity, divineness
Nederlands: goddelijkheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aangeraak
Volgende onderwerp: denksprong
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Nov. 10 13:45:06 UTC 2025