goddelikheid [boodskap #147377] |
Mon, 20 January 2025 13:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21072 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
goddelikheid
Afbreking: god•de•lik•heid
Samestelling: goddelik + -heid
Selfstandige naamwoord: goddelikheid
Meervoud: goddelikhede
Betekenis:
• Die toestand om soos 'n god te wees.
Gebruik:
• Die ganse skepping getuig van hoe groot Sy almag en goddelikheid is.
Sinoniem:
• godheid
Antoniem:
• menslikheid
Vertaling:
Engels: divinity, divineness
Nederlands: goddelijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|