Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verspoel
verspoel [boodskap #147373] Sa., 18 Januarie 2025 11:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 23849
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verspoel
Afbreking: ver•spoel
Samestelling: ver- + spoel


Werkwoord: verspoel
Verlede tyd: het verspoel

Betekenis:
• Om iets deur die vloei van water (of 'n ander vloeistof) te beskadig.

Gebruik:
• Die pad het verspoel.

Sinoniem:
• erodeer
• oorstroom
• oorvloei
• uitkalwe
• uitvreet
• wegkalwe
• wegspoel
• wegvreet

Afgelei:
• verspoelde
• verspoeling

Vertaling:
Engels: to wash away, erode
Nederlands: verspoel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verspoeling
Volgende onderwerp: onaangeraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Nov. 10 13:59:32 UTC 2025