verspoeling [boodskap #147372] |
Sat, 18 January 2025 11:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21217 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verspoeling
Afbreking: ver•spoe•ling
Samestelling: verspoel + -ing
Selfstandige naamwoord: verspoeling
Meervoud: verspoelinge, verspoelings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van verspoel (deur die vloei van water beskadig).
Gebruik:
• Die swaar donderstorms en reënbuie kan tot die verspoeling van paaie lei.
Sinoniem:
• erosie
• uitspoeling
• wegspoeling
Hiponiem:
• grondverspoeling
Vertaling:
Engels: wash‐out, erosion
Nederlands: wegspoelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|