sterrekenner [boodskap #147371] |
Sat, 18 January 2025 10:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21067 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sterrekenner
Afbreking: ster•re•ken•ner
Samestelling: sterre + kenner
Selfstandige naamwoord: sterrekenner
Meervoud: sterrekenners
Betekenis:
• Iemand wat vertroud is met die sterre in die hemelruim.
Gebruik:
• 'n Paar sterrekenners uit die ooste het kort na Jesus se geboorte in Jerusalem aangekom. [Matteus 2:1]
Sinoniem:
• astrofisikus
• astronoom
• sterrekundige
• sterrekyker
Vertaling:
Engels: astronomer
Nederlands: sterrenkenner
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|