Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Rym-homofoon soeklys (Is daar woordeboeke/lyste vir rymwoorde of homofone)
Rym-homofoon soeklys [boodskap #147367] Sa., 18 Januarie 2025 09:00 na volgende boodskap
Marnitz  is tans af-lyn  Marnitz
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2025
Junior Lid
Bestaan daar enige woordeboeke of lyste op die web waar woorde wat rym of homofone gesoek kan word? Ek soek na woorde wat rym met Malmesbury. Laughing
Re: Rym-homofoon soeklys [boodskap #147368 is 'n antwoord op boodskap #147367] Sa., 18 Januarie 2025 09:37 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 554
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Soms help dit om op die werf vir die begin- of eindletters van 'n woord te soek.
Beperk jou soektog tot die "Woordeboek".

Vir Malmesbury, lewer "Mal%" woorde soos malhuis, malligheid en maltrap.
'n Soektog vir "%ry" lewer woorde soos vlekvry, voëlvry, vrugtestelery en werkery.
%bur% lewer inburger, kleinburgerlik, ens.
Vorige onderwerp: Teenoorgesteldes
Volgende onderwerp: Vertalings Advies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 01 22:16:47 UTC 2026