Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tussenpose
tussenpose [boodskap #147366] Fri, 17 January 2025 19:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21062
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tussenpose
Afbreking: tus•sen•po•se
Samestelling: tussen + pose


Selfstandige naamwoord: tussenpose
Meervoud: tussenposes

Betekenis:
• 'n Kort onderbreking in tyd.

Gebruik:
• Dit reën met tussenposes.

Sinoniem:
• blaaskans
• breek
• gaping
• interludium
• interval
• onderbreking
• ruspouse
• tussentyd
• vertraging

Vertaling:
Engels: intermission, recess, break, pause
Nederlands: tussenpoos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: patrolleer
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 17 22:47:49 UTC 2025