Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bewaak
bewaak [boodskap #147363] Fri, 17 January 2025 13:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21062
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bewaak
Afbreking: be•waak
Samestelling: be- + waak


Werkwoord: bewaak
Verlede tyd: het bewaak

Betekenis:
• Om oor iets te waak; iets of iemand oppas.

Gebruik:
• Die draak bewaak die kasteel.

Sinoniem:
• behoed
• beskerm
• beskut
• beveilig
• bewaar
• oppas
• verdedig
• waghou

Afgelei:
• bewaker
• bewaking

Vertaling:
Engels: to guard, keep watch
Nederlands: bewaak


Byvoeglike naamwoord: bewaak
Attributief: bewaakte

Betekenis:
• Wat opgepas word.

Gebruik:
• Die goud word in 'n goed bewaakte kluis toegesluit.

Antoniem:
• onbewaak

Vertaling:
Engels: guarded, watched
Nederlands: bewaakt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knetterend
Volgende onderwerp: biometries
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 17 19:57:10 UTC 2025