Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kraalmuur
kraalmuur [boodskap #147357] Fri, 17 January 2025 08:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21060
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kraalmuur
Afbreking: kraal•muur
Samestelling: kraal + muur


Selfstandige naamwoord: kraalmuur
Meervoud: kraalmure
Verkleinwoord: kraalmuurtjie
Meervoud van verkleining: kraalmuurtjies

Betekenis:
• Een van die mure van 'n (vee)kraal.

Gebruik:
• Die seuns rook skelm agter die kraalmuur.

Vertaling:
Engels: corral wall, wall of livestock enclosure
Nederlands: kralenmuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Fri, 17 January 2025 08:11]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: vaspen
Volgende onderwerp: tegelyk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 17 17:55:17 UTC 2025