groenerig [boodskap #147353] |
Thu, 16 January 2025 11:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21051 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
groenerig
Afbreking: groe•ne•rig
Samestelling: groen + -erig
Byvoeglike naamwoord: groenerig
Attributief: groenerige
Partitief: groenerigs
Betekenis:
• Wat effens groen van kleur is (tussen blou en geel op die kleurspektrum).
Gebruik:
• Die vis is groenerig met onreëlmatige donker strepe en kolle.
Afgelei:
• groenerigheid
Vertaling:
Engels: greenish
Nederlands: groenachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|