Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » petroleum
petroleum [boodskap #147352] Do., 16 Januarie 2025 11:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21720
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
petroleum
Afbreking: pe•tro•le•um


Selfstandige naamwoord: petroleum
Meervoud:

Betekenis:
• Vloeibare brandstof van aardolie.

Gebruik:
Petroleum is 'n dik, vlambare vloeistof, donkerbruin of groenerig van kleur, wat in die boonste strata van die aarde se kors voorkom.

Sinoniem:
• aardolie
• ruolie

Hiponiem:
• asfaltpetroleum

Afgelei:
• petroleumagtig
• petroleumbensien
• petroleumbron
• petroleumgas
• petroleumjellie
• petroleumselei
• petroleumtoestel

Vertaling:
Engels: petroleum, crude oil
Nederlands: petroleum

Nota:
• Van Latyn, "petrus", rots en "oleum", olie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: formasie
Volgende onderwerp: groenerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Mei 24 20:04:36 UTC 2025