Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » akwifer
akwifer [boodskap #147350] Do., 16 Januarie 2025 11:09
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24264
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
akwifer
Afbreking: ak•wi•fer


Selfstandige naamwoord: akwifer
Meervoud: akwifers

Betekenis:
• 'n Waterhoudende formasie onder die grond.

Gebruik:
• Die water in die put kom van 'n akwifer.

Sinoniem:
• waterdraer

Vertaling:
Engels: aquifer
Nederlands: aquifer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruimtevlug
Volgende onderwerp: formasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 05 18:50:52 UTC 2026