Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Prosa & poësie
»
Heksenag
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
Heksenag
[
boodskap #147348
]
Do., 16 Januarie 2025 08:23
naudej
Boodskappe:
2
Geregistreer:
Januarie 2025
Karma:
0
Junior Lid
'n Monster in die nag
my eie gedagtes
besig met 'n heksejag.
Moet ek wegvlug?
My rug draai
op die weerwolwe
wat in my nek kug?
Met hande wat vasgryp
klere verskeur-
dan vaspen teen 'n paal
en my siel met 'n fakkel steur.
Bly net 'n hopie as
as teken van geboorte;
'n teken dat ek ooit was.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
Kinderjare
Volgende onderwerp:
Verskreeude Aarde
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wo. Mei 13 02:29:06 UTC 2026