Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruimtevlug
ruimtevlug [boodskap #147347] Wed, 15 January 2025 13:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21046
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ruimtevlug
Afbreking: ruim•te•vlug
Samestelling: ruimte + vlug


Selfstandige naamwoord: ruimtevlug
Meervoud: ruimtevlugte
Verkleinwoord: ruimtevluggie
Meervoud van verkleining: ruimtevluggies

Betekenis:
• 'n Vlug/ vaart/ tog met 'n ruimtevaartuig deur die buitenste ruimte.

Gebruik:
• Die ruimtevaarders sal verskeie eksperimente tydens hulle ruimtevlug uitvoer.

Sinoniem:
• ruimtereis
• ruimtevaart

Vertaling:
Engels: space flight
Nederlands: ruimtevlucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Wed, 15 January 2025 15:00]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: aanjaer
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 15 16:51:45 UTC 2025