opgradering [boodskap #147345] |
Wed, 15 January 2025 13:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21046 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
opgradering
Afbreking: op•gra•de•ring
Samestelling: opgradeer + -ing
Selfstandige naamwoord: opgradering
Meervoud: opgraderinge, opgraderings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van opgradeer.
Gebruik:
• Die stelsel sal tydens die opgradering daarvan nie vir gebruikers beskikbaar wees nie.
Sinoniem:
• opdatering
Vertaling: upgrade, upgrading
Nederlands: upgrade, opwaardering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|