toetsvlug [boodskap #147344] |
Wed, 15 January 2025 13:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21046 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toetsvlug
Afbreking: toets•vlug
Samestelling: toets + vlug
Selfstandige naamwoord: toetsvlug
Meervoud: toetsvlugte
Betekenis:
• 'n Vlug waartydens iets (soos 'n vliegtuig, helikopter of vuurpyl) getoet word.
Gebruik:
• Tydens 'n toetsvlug is vasgestel dat die vliegtuig nie veilig is vir passasiers nie.
Vertaling:
Engels: test flight
Nederlands: toetsvlug
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|