beleënheid [boodskap #147342] |
Wed, 15 January 2025 12:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21046 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beleënheid
Afbreking: be•le•ën•heid
Samestelling: beleë + -(n)heid
Selfstandige naamwoord: beleënheid
Meervoud: beleënhede
Betekenis:
• Die toestand van beleë (verouderd) wees.
Gebruik:
• 'n Mens ruik die beleënheid van ou leer soos 'n mens in die vertrek instap.
Vertaling:
Engels: maturity, staleness
Nederlands: belegenheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|