Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » matriekslaagsyfer
matriekslaagsyfer [boodskap #147339] Wed, 15 January 2025 08:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21040
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
matriekslaagsyfer
Afbreking: ma•triek•slaag•sy•fer
Samestelling: matriek + slaagsyfer


Selfstandige naamwoord: matriekslaagsyfer
Meervoud: matriekslaagsyfers

Betekenis:
• Die persentasie matrikulante wat hulle finale skooleksamen geslaag het.

Gebruik:
• Die minister van basiese onderwys het aangekondig dat die matriekslaagsyfer van 2024 87,3% is.

Vertaling:
Engels: matriekslaagsyfer
Nederlands: matriekslaagsyfer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slaagsyfer
Volgende onderwerp: weerga
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 15 12:39:40 UTC 2025