vervetting [boodskap #147337] |
Tue, 14 January 2025 17:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21036 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vervetting
Afbreking: ver•vet•ting
Samestelling: vervet + -ing
Selfstandige naamwoord: vervetting
Meervoud: vervettinge
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van vervet (om vet te word of in vet te verander).
Gebruik:
• Oormatige gebruik van alkohol en medikasie kan tot die vervetting van die lewer lei.
Hiponiem:
• hartvervetting
• lewervervetting
Vertaling:
Engels: fattening, fatty degeneration
Nederlands: vervetting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|