fynstamp [boodskap #147334] |
Tue, 14 January 2025 12:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21036 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fynstamp
Afbreking: fyn•stamp
Samestelling: fyn + stamp
Werkwoord: stamp fyn, fynstamp
Verlede tyd: het fyngestamp
Betekenis:
• Om iets fyn te maak deur dit te stamp.
Gebruik:
• Die graan word in 'n vysel fyngestamp.
Sinoniem:
• fynmaak
• fynmaal
• verbrysel
• vergruis
• verpletter
Vertaling:
Engels: to crush to bits
Nederlands: fijnstampen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|