Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vylsel
vylsel [boodskap #147333] Tue, 14 January 2025 12:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21036
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vylsel
Afbreking: vyl•sel
Samestelling: vyl + -sel


Selfstandige naamwoord: vylsel
Meervoud: vylsels

Betekenis:
• Klein, korrelrige deeltjies wat afkom as iets geveil word.

Gebruik:
• Die vylsels sal oplyn om die magneetveld sigbaar te vertoon.

Sinoniem:
• skaafsel

Hiponiem:
• geelkopervylsel
• houtvylsel
• metaalvylsels
• ystervylsel

Vertaling:
Engels: filings, chips
Nederlands: vijlsel

Nota:
• Moenie vylsel met vysel ('n stamperbak) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Tue, 14 January 2025 12:26]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: vysel
Volgende onderwerp: fynstamp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 15 05:03:02 UTC 2025