vysel [boodskap #147332] |
Tue, 14 January 2025 12:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21036 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vysel
Afbreking: vy•sel
Samestelling: vy- + sel
Selfstandige naamwoord: vysel
Meervoud: vysels
Verkleinwoord: vyseltjie
Meervoud van verkleining: vyseltjies
Betekenis:
• Bak (gewoonlik van metaal) waarin iets met 'n stamper fyngestamp word.
Gebruik:
• Die mielies word in 'n vysel vergruis.
Sinoniem:
• mortier
• stamperbak
Afgelei:
• vyselblok
• vyselkis
• vyselkop
• vyselmeul
• vyselstamper
• ystervysel
Vertaling:
Engels: mortar
Nederlands: vijzel
Nota:
• Moenie vysel met vylsel (deeltjie wat afgevyl is) verwar nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Tue, 14 January 2025 12:14] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|