verdelend [boodskap #147330] |
Tue, 14 January 2025 11:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21036 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verdelend
Afbreking: ver•de•lend
Samestelling: verdeel + -end
Byvoeglike naamwoord: verdelend
Vergrotende trap: verdelender
Oortreffende trap: verdelendste
Attributief: verdelende
Partitief: verdelends
Betekenis:
• Wat verdeel (skeiding bring).
Gebruik:
• Die politikus se rassistiese en verdelende uitsprake is onaanvaarbaar.
Sinoniem:
• distributief
• skeidend
• polariserend
• strydwekkend
Vertaling:
Engels: separative, dividing, divisive
Nederlands: verdelend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van verdeel.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Tue, 14 January 2025 11:09] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|