polariserend [boodskap #147329] |
Tue, 14 January 2025 10:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21036 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
polariserend
Afbreking: po•la•ri•se•rend
Samestelling: polariseer + -end
Byvoeglike naamwoord: polariserend
Attributief: polariserende
Betekenis:
• Wat polariseer (skei of verdeel).
Gebruik:
• Die politici se polariserende uitsprake gaan niemand help nie.
Sinoniem:
• skeidend
• verdelend
• strydwekkend
Antoniem:
• depolariserend
Vertaling:
Engels: polarizing
Nederlands: polariserend
Nota:
• Onvoltooide deelwoord van polariseer.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Tue, 14 January 2025 11:10] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|